Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Vroue in ingenieurswese kan help om ʼn beter SA te bou

Vroue in ingenieurswese kan help om ʼn beter SA te bou

Die Internasionale Dag vir Vroue in Ingenieurswese is op Sondag 23 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sara Grobbelaar van die...

Lees verder
Verklaring oor die Wilgenhof-Verslag

Verklaring oor die Wilgenhof-Verslag

Die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig dat sy Rektoraat die finale verslag van die paneel wat aangestel is om die Wilgenhof-aangeleentheid te hersien...

Lees verder
Nuwe boek plaas die “lener van die laaste uitweg” onder die vergrootglas

Nuwe boek plaas die “lener van die laaste uitweg” onder die vergrootglas

  • ​Prof Stan du Plessis, die Universiteit Stellenbosch se Uitvoerende Bedryfshoof, was die medeskrywer van ʼn nuwe boek oor hoe belangrik sentrale banke se...
Lees verder
Staptog vir Sosiale Geregtigheid vier jeug met geldinsamelingspogings

Staptog vir Sosiale Geregtigheid vier jeug met geldinsamelingspogings

Meer as sestig mense het die afgelope naweek hande gevat om 16 kilometer van Stellenbosch na die Bethlehem-plaas in Kylemore te stap in die Universiteit...

Lees verder
Mariner 4.0 help seevaarders in stryd teen seesiekte — Dr Nicole Taylor

Mariner 4.0 help seevaarders in stryd teen seesiekte — Dr Nicole Taylor

As jy 'n seevaarder is, is die laaste ding wat jy wil hê om aan bewegingsiekte te ly en seesiek te word. Wanneer jy besig is met dek- en verblyfpatrollies, die...

Lees verder
Wêreldvlugtelingdag: Help vlugtelinge, asielsoekers om tuis te voel in SA

Wêreldvlugtelingdag: Help vlugtelinge, asielsoekers om tuis te voel in SA

Wêreldvlugtelingdag word jaarliks op 20 Junie gehou. In 'n meningsartikel vir die Daily Maverick skryf Yeukai Chideya van die Instituut vir...

Lees verder