Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Prof Clive Gray ontvang prestigeryke Harry Oppenheimer-genootskapstoekenning

Prof Clive Gray ontvang prestigeryke Harry Oppenheimer-genootskapstoekenning

Die immunoloog prof Clive Gray van die Universiteit Stellenbosch het op 3 Julie 2024 die prestigeryke Harry Oppenheimer-genootskapstoekenning ontvang. Die...

Lees verder
US moedig studente aan om aansoek te doen vir finansiële bystand

US moedig studente aan om aansoek te doen vir finansiële bystand

​Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig graag aan dat huidige voorgraadse studente nou vir US-befondsingsgeleenthede vir 2025 kan aansoek doen.

Aansoekdatums

  • H...
Lees verder
Mandeladag 2024 - #DISINJOUHANDE

Mandeladag 2024 - #DISINJOUHANDE

Mandeladag Afr Walk.jpgOm Mandeladag te gedenk, bied die Afdeling Sosiale Impak en die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch 'n wandelgesprek aan om oor Nelson...

Lees verder
Internasionale afvaardigingsbesoek van Universiti Teknical Malaysia Melaka (UTEM)

Internasionale afvaardigingsbesoek van Universiti Teknical Malaysia Melaka (UTEM)

​Op Vrydag, 28 Junie, het Robert Kotzé, Senior Direkteur van US Internasionaal, 'n afvaardiging van Universiti Teknikal Malaysia Melaka (UTeM) na Stellenbosch...

Lees verder
Hartklop van onderrig en leer by FGGW

Hartklop van onderrig en leer by FGGW

In die hart van onderrig in geneeskunde en gesondheidswetenskappe lê 'n brandende vraag: Wat dryf uitnemendheid en innovasie in onderrig? By die Universiteit...

Lees verder