Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Donateur laat R50 miljoen na aan die Universiteit Stellenbosch

Donateur laat R50 miljoen na aan die Universiteit Stellenbosch

Vir talentvolle voorgraadse en nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Teologie en Musiekdepartement lyk die toekoms rooskleurig...

Lees verder
Prof Donita Africander bevorder vrouegesondheid deur baanbrekersnavorsing

Prof Donita Africander bevorder vrouegesondheid deur baanbrekersnavorsing

Prof Donita Africander van die Departement Biochemie in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar intreerede gelewer...

Lees verder
EBW Visedekaan: Leer en Onderrig reflekteer na 13 veelbewoë jare

EBW Visedekaan: Leer en Onderrig reflekteer na 13 veelbewoë jare

After successfully serving as Vice-Dean: Learning and Teaching, Faculty of Economic and Management Sciences (EMS) for 13 eventful years, Prof Ronel du Preez-Snyman’s third and final term ended on Friday, 28 June 2024.

‘Ek sal die kameraadskap mis om saam aan moeilike kwessies te werk; die geleentheid om 'n verskil in iemand se lewe te kon maak en die opwinding wat 'n nuwe...

Lees verder
Sosiale Impak: Prof Eileen Africa bevorder kinders se beweging

Sosiale Impak: Prof Eileen Africa bevorder kinders se beweging

In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat...

Lees verder
Sosiale Impak: Bewaring van Pniël se ryk geskiedenis is Myburgh se passie

Sosiale Impak: Bewaring van Pniël se ryk geskiedenis is Myburgh se passie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) fokus in Julie op die bewusmaking van sosiale impak. Daarom vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat...

Lees verder
US-alumni aangestel in nuwe kabinet

US-alumni aangestel in nuwe kabinet

Drie alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) is in Suid-Afrika se sewende administrasie aangestel.

Me Thembi Simelane is as minister van Justisie en...

Lees verder