Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
160 kilometer se stap om fondse in te samel vir nagraadse studies in polimeerwetenskap aan die US

160 kilometer se stap om fondse in te samel vir nagraadse studies in polimeerwetenskap aan die US

​'n Chemie-dosent van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan160 kilometer in vier dae stap om geld in te samel vir die Ron Sanderson Beursfonds wat in 2015...

Lees verder
Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel: agt stappe wat dit op die regte pad sal kry

Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel: agt stappe wat dit op die regte pad sal kry

Hierdie artikel is eerste gepubliseer in The Conversation. Lees die oorspronklike artikel hier.

Daar wydverspreide probleme met die bestuur van Suid-Afrika se...

Lees verder
Dinosourus-spesie so groot soos ’n hond, het in ondergrondse gate gewoon

Dinosourus-spesie so groot soos ’n hond, het in ondergrondse gate gewoon

​'n Nuutontdekte voorouer van Thescelosaurus toon dat hierdie diere minstens 'n deel van hul lewe in ondergrondse gate deurgebring het.

Volgens 'n...

Lees verder
Spes Bona-inisiatief bied hupstoot aan mediese studente

Spes Bona-inisiatief bied hupstoot aan mediese studente

Terwyl hulle vir 'n jaar in Kaapstadse hospitale gewerk het, is Belgiese mediese dokters en Universiteit Stellenbosch (US) internasionale mediese gegradueerdes...

Lees verder
Alumna hardloop Comrades vir 'verlore middel' -studente

Alumna hardloop Comrades vir 'verlore middel' -studente

Candice van Wijk het haar eerste Comrades-marathon met 'n bronsmedalje en 'n massiewe glimlag voltooi. 'n Glimlag wat nie net gestraal het van vreugde om dié...

Lees verder
Glo in jouself en jou eie stem, sê CGW Schumann-medaljewenner

Glo in jouself en jou eie stem, sê CGW Schumann-medaljewenner

Thomas Janisch was aanvanklik nie ’n student in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) nie, maar die ekonomiekursusse in sy BA-graad in Politiek, Filosofie en...

Lees verder