Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
CISU-deelnemers skitter in Suid-Afrikaanse Chinese Bridge-eindronde

CISU-deelnemers skitter in Suid-Afrikaanse Chinese Bridge-eindronde

​In vanjaar se aflewering van die Chinese Bridge-wedstryd vir universiteitstudente en skoolleerders van oor die hele Suid-Afrika het deelnemers van die...

Lees verder
Erasmus+-mobiliteitsprogram grensverskuiwend vir US-personeellid

Erasmus+-mobiliteitsprogram grensverskuiwend vir US-personeellid

​Sy deelname aan die onlangse Erasmus+-personeelmobiliteitsprogram* in Turkye het nie net sy beroepsontwikkeling 'n hupstoot gegee nie, maar hom ook met 'n...

Lees verder
SAF Aanlyn winterskool

SAF Aanlyn winterskool

Online Winter School:

Analytical Techniques for Biomedical Sciences

Stellenbosch University

Division for Research Development

Central Analytical Facilities

Marketing...

Lees verder
Sosiale impak: Merin Jacob bepleit deernisvolle oplossings vir haweloosheid

Sosiale impak: Merin Jacob bepleit deernisvolle oplossings vir haweloosheid

In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat...

Lees verder
SU-UIC keur vrystelling van IEB se internasionale Mei 2024 eksamenresultate goed

SU-UIC keur vrystelling van IEB se internasionale Mei 2024 eksamenresultate goed

​"Ons (SU-UIC) beskou dit as 'n baie suksesvolle eksamensessie in hierdie vierde aanbieding" ~ Prof Sarah Howie, Direkteur van die SU-UIC

Die Stellenbosch...

Lees verder
Afrika-teenkorrupsiedag: Fluitjieblasers help bekamp korrupsie

Afrika-teenkorrupsiedag: Fluitjieblasers help bekamp korrupsie

​Afrika-teenkorrupsiedag word jaarliks op 11 Julie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf proff Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en...

Lees verder