Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Mandeladag: Ons moet Madiba se moedige reis voortsit

Mandeladag: Ons moet Madiba se moedige reis voortsit

Internasionale Nelson Mandela-dag word jaarliks op 18 Julie gevier. In meningsartikels vir die media skryf proff Nico Koopman en Chris Jones dat ons Madiba kan...

Lees verder
Rudolph help ander om sukses te behaal

Rudolph help ander om sukses te behaal

Rudolph du Toit, stigter en besturende direkteur van die werwingsmaatskappy, ARVO, was eens op 'n tyd ʼn aspirant gholfspeler, maar deesdae vind hy sy waarde...
Lees verder
ʼn Top regskundige met ʼn passie vir kuns

ʼn Top regskundige met ʼn passie vir kuns

Liesl Fichardt is nie net 'n top belastingprokureur nie, maar ook 'n voorstander van die kunste. Sy het haarself as 'n leier in die regswêreld gevestig, maar...

Lees verder
RNE moet huishoudings met kinders aan die hoof prioritiseer

RNE moet huishoudings met kinders aan die hoof prioritiseer

As daar een ding is wat Suid-Afrika se nuwe regering van nasionale eenheid moet prioritiseer, is dit huishoudings met kinders aan die hoof. Kinders uit hierdie...

Lees verder
IAML 2024 Kongres: 'n Historiese gebeurtenis in Stellenbosch

IAML 2024 Kongres: 'n Historiese gebeurtenis in Stellenbosch

The International Association of Music Libraries, Archives and Documentation Centres (IAML) is 'n wêreldwye organisasie wat toegewyd is aan die bevordering van...

Lees verder
‘Waar op dees aarde?’ Die SGA het die antwoord

‘Waar op dees aarde?’ Die SGA het die antwoord

Om ʼn panoramiese uitsig oor die wêreld te hê en daardie perspektief te gebruik om talle wetenskaplike velde en kommersiële bedrywe te bevorder is die wese van...

Lees verder