Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
US-student werk saam met GreenPeace-stigting SA om honger studente kos te gee

US-student werk saam met GreenPeace-stigting SA om honger studente kos te gee

Francisca Darkoh, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat 'n voedselonderneming genaamd FoodbyFranniDee bedryf, het onlangs in vennootskap met die...

Lees verder
Strategiese vennootskap tussen US en Standard Bank pas datawetenskap toe op werklike probleme

Strategiese vennootskap tussen US en Standard Bank pas datawetenskap toe op werklike probleme

​​​Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort hulle staal in datawetenskap kan wys deur werklike probleme op te los in 'n vlagskip-hackathon...

Lees verder
US-student begin aanlyn leerplatform om digitale kloof te help oorbrug

US-student begin aanlyn leerplatform om digitale kloof te help oorbrug

​Sy is bedags ʼn student en na ure die uitvoerende hoof en stigter van ʼn beginonderneming: Alexandra Lutz, tans ʼn eerstejaar-datawetenskapstudent aan die...

Lees verder
Nuwe studie lê verborge gesondheidsrisiko's van binnenshuise kaggels bloot

Nuwe studie lê verborge gesondheidsrisiko's van binnenshuise kaggels bloot

Dit is baie lekker en gesellig om gedurende die koue wintermaande 'n binnenshuise kaggel aan te steek vir ekstra warmte of om af en toe vleis te braai. Die...

Lees verder
Sosiale impak: YEP bemagtig jong entrepreneurs vir die toekoms

Sosiale impak: YEP bemagtig jong entrepreneurs vir die toekoms

Met die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op bewustheid van sosiale impak in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat 'n...

Lees verder
FGGW-studente gradeer die US se planetêre gesondheidstatus

FGGW-studente gradeer die US se planetêre gesondheidstatus

Die langtermyn-oorlewing van mense hang af van die gesondheid van die planeet, en alle instellings – insluitend opleidingskole vir gesondheidswerkers – speel 'n...

Lees verder