Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
US dra by tot baanbrekerstudie oor ultra-seldsame siektes

US dra by tot baanbrekerstudie oor ultra-seldsame siektes

In 'n mylpaalstudie wat in Nature Genetics gepubliseer is, het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n noemenswaardige rol gespeel in die bevordering van die...

Lees verder
Sosiale media se rol in adolessente se geestesgesondheid steeds onduidelik

Sosiale media se rol in adolessente se geestesgesondheid steeds onduidelik

Hoewel daar 'n effense dog betekenisvolle positiewe verband bestaan tussen angs en depressie by adolessente en die tyd wat hulle op sosiale media spandeer...

Lees verder
Sosiale Impak: SUNCOI inspireer passie vir chemie by leerders

Sosiale Impak: SUNCOI inspireer passie vir chemie by leerders

In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne wat...

Lees verder
US en NSRI span kragte saam om verdrinking te bekamp

US en NSRI span kragte saam om verdrinking te bekamp

Soos Wêreldverdrinkingsvoorkomingsdag op 25 Julie nader kom, versterk die Universiteit Stellenbosch (US) en die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) hul...

Lees verder
Prof Herman Wasserman bekyk verhouding tussen media en samelewing van naderby

Prof Herman Wasserman bekyk verhouding tussen media en samelewing van naderby

​Prof Herman Wasserman van die Departement Joernalistiek in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe het Dinsdag 23 Julie 2024 sy intreerede gelewer. Die...

Lees verder
Sosiale Impak: Helpende hand vir Dowe leerders kry erkenning by US

Sosiale Impak: Helpende hand vir Dowe leerders kry erkenning by US

​In die lig van die Universiteit Stellenbosch (US) se fokus op sosiale impakbewustheid in Julie, vier hierdie reeks profiele merkwaardige individue en spanne...

Lees verder