Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Prof Yin-Zhe Ma help ontrafel geheimenisse van die heelal

Prof Yin-Zhe Ma help ontrafel geheimenisse van die heelal

Prof Yin-Zhe Ma van die Departement Fisika in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag 13 Augustus 2024 sy intreerede...

Lees verder
Prof Louise du Toit kweek kritiese denke oor geslagsgeregtigheid

Prof Louise du Toit kweek kritiese denke oor geslagsgeregtigheid

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op buitengewone studente en personeel op ons kampusse val wat hulle vir...

Lees verder
Constance Matlholwa sê gendergeweld die stryd aan

Constance Matlholwa sê gendergeweld die stryd aan

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Lees verder
Hanteer ander met integriteit, en dis wat jy sal terugontvang: Zimbili Sibiya

Hanteer ander met integriteit, en dis wat jy sal terugontvang: Zimbili Sibiya

​Vir Zimbili Sibiya moet leiers hulleself kan bestuur voordat hulle ander kan lei. Danksy hierdie ingesteldheid floreer sy as navorsingskoördineerder van...

Lees verder
US student ’n stap nader daaraan om ’n orka-spesialis te word

US student ’n stap nader daaraan om ’n orka-spesialis te word

​Met 'n navorsingstoekenning van die Ocean Stewardship Fund (OSF) hoop Lindiwe Makapela, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), om uiteindelik  haar...

Lees verder
Altyd gereed om nog te leer: Simone Alexander

Altyd gereed om nog te leer: Simone Alexander

​Dit is Vrouemaand en Fakulteit Opvoedkunde vier die merkwaardige vroue in die fakulteit. Simone Alexander is in beheer van Departement Opvoedingsbeleidstudies

...
Lees verder