Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Prof Soraya Seedat gebruik haar kundigheid om vir gelykheid voorspraak te maak

Prof Soraya Seedat gebruik haar kundigheid om vir gelykheid voorspraak te maak

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Lees verder
“Ek is ’n probleemoplosser!” sê getalteoretikus prof Florian Luca

“Ek is ’n probleemoplosser!” sê getalteoretikus prof Florian Luca

​Prof Florian Luca, een van slegs 'n handjievol A1-gegradeerde wiskundiges in Suid-Afrika, is met ingang 1 Augustus 2024 by die Universiteit Stellenbosch (US)...

Lees verder
Geïnspireer deur mense: Lorraine van As

Geïnspireer deur mense: Lorraine van As

​Dit is Vrouemaand en Fakulteit Opvoedkunde vier die merkwaardige vroue in die fakulteit. Lorraine van As is die Senior Sekretaresse by Departement

...
Lees verder
Ondersteuning van Uitnemendheid in Doktorale Onderwys en Vroue in Akademia

Ondersteuning van Uitnemendheid in Doktorale Onderwys en Vroue in Akademia

Terwyl ons Vrouemaand vier, is dit belangrik om vroue uit te lig wat noemenswaardige vordering in die akademie maak. Dr. Natalie Kowalik, Programbestuurder van...

Lees verder
Bemagtig vroue in leierskap in die hoër onderwys

Bemagtig vroue in leierskap in die hoër onderwys

​Terwyl ons Vrouemaand vier, besin ons ook oor die vordering wat gemaak is ten opsigte van geslagsgelykheid in verskillende sfere van die samelewing. Die...

Lees verder
Nicolette van den Eijkel hou toesig oor boustene van US se sukses