Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Prof Juliana Claassens is ʼn stem vir feministiese perspektiewe in teologie

Prof Juliana Claassens is ʼn stem vir feministiese perspektiewe in teologie

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Lees verder
Lewenslange leer en deel van kennis is belangrik vir nuutaangestelde Dr Kajee

Lewenslange leer en deel van kennis is belangrik vir nuutaangestelde Dr Kajee

​Dr Farhana Kajee het onlangs by Fakulteit Opvoedkunde aangesluit as senior lektor in die Departement Opvoedingsbeleidstudies. Sy vertel van haar passies en

...
Lees verder
Opleiding om Frans, Duits en Mandaryns in Suid-Afrikaanse skole te onderrig

Opleiding om Frans, Duits en Mandaryns in Suid-Afrikaanse skole te onderrig

Die Fakulteit Opvoedkunde het in 2022 begin om onderwysers op te lei vir nie-amptelike tale, veral Frans, Duits en Mandaryns. Nie baie universiteite lei...

Lees verder
Dr Jill Ryan bevorder bewustheid oor GBG en gelykheid

Dr Jill Ryan bevorder bewustheid oor GBG en gelykheid

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Lees verder
Plan nodig om mededingendheid van SA se sagtevrugte-inmaakbedryf te versterk

Plan nodig om mededingendheid van SA se sagtevrugte-inmaakbedryf te versterk

Suid-Afrika se sagtevrugte-inmaakbedryf (perskes, pere, appelkose en gemengde vrugte) was lank wêreldwyd hoogs mededingend. Hierdie mededingendheid is sedert...

Lees verder
US gee erkenning aan Jannie Durand vir 12 jaar diens as raadslid

US gee erkenning aan Jannie Durand vir 12 jaar diens as raadslid

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs hulde gebring aan mnr Jannie Durand, 'n toegewyde raadslid, vir sy onbaatsugtige diens aan die Universiteit oor...

Lees verder