Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Fokus op onderwyserswelstand deur Afrika-samewerking en vennootskappe

Fokus op onderwyserswelstand deur Afrika-samewerking en vennootskappe

​Dr Shannon Bishop-Swart en dr Elzahn Rinquest het onlangs 'n werkswinkel vir onderwyserwelstand en veerkragtigheid aangebied aan dertig voor- en nagraadse

...
Lees verder
Jong demokrate in Stellenbosch byeen vir Afrika se eerste ‘International Youth Think Tank’

Jong demokrate in Stellenbosch byeen vir Afrika se eerste ‘International Youth Think Tank’

'n Jeugkonferensie oor demokrasie in Afrika en Nobelsimposium wat in Stellenbosch gehou is, het begin met 'n minuut stilte vir Namatai Kwekweza, 'n Zimbabwiese...

Lees verder
Yaadein Padiachy bevorder gelykheid met oortuiging en passie

Yaadein Padiachy bevorder gelykheid met oortuiging en passie

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte...

Lees verder
Wyle US-alumni se ruimtenalatenskap leef voort met lansering van VanZyl-1-satelliet

Wyle US-alumni se ruimtenalatenskap leef voort met lansering van VanZyl-1-satelliet

​Die nalatenskap van die wêreldbekende ruimtewetenskaplike en Maties-alumnus, wyle dr Japie van Zyl, leef voort met Hydrosat se lansering van die VanZyl-1...

Lees verder
US en UK bou brûe met Visekanselierslesing

US en UK bou brûe met Visekanselierslesing

In 'n kragtige vertoon van akademiese samewerking het die Universiteit Stellenbosch (US) vandeesweek sy jaarlikse Visekanselierslesing aangebied en prof Mosa...

Lees verder
Solomzi Mphambo is ‘n trotse voorstander van swart feminisme

Solomzi Mphambo is ‘n trotse voorstander van swart feminisme

Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampusse wat hulle vir vroueregte...

Lees verder