Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Blankenberg twins
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Tweelingtriomf: Atlantis-broers gradueer aan US

Die Blackenberg-tweeling se reis saam met die Universiteit Stellenbosch (US) het reeds op hoërskool begin – en vandeesweek het hulle saam van dieselfde...
Lees verder
Podcast: 'Ons moet sukkel om te leer': Transformatiewe Assessering praatjie met Dr Sharon Malan

Podcast: 'Ons moet sukkel om te leer': Transformatiewe Assessering praatjie met Dr Sharon Malan

Dr Sharon Malan, programme lead of the EMS Faculty's Extended Curriculum Programme, was recently interviewed on the talks@stellenboschuni podcast where she...

Lees verder
"Afrika, Ons Tuiste" – Bevordering van Internasionalisering deur Kultuur by Stellenbosch Universiteit

"Afrika, Ons Tuiste" – Bevordering van Internasionalisering deur Kultuur by Stellenbosch Universiteit

Studente van Stellenbosch Universiteit (SU) het die rykdom van diversiteit binne die studentegemeenskap gevier tydens 'n onlangse Kultuuraand, wat op Saterdag...

Lees verder
Spesiale uitreik om kindergesondheid te bevorder

Spesiale uitreik om kindergesondheid te bevorder

​'n Plakker op jou eie voorkop, eenbeentjie spring of kans gee vir verwondering oor jou weggooibare handskoene – alles is ingespan om 'n unieke...

Lees verder
Internasionale Geletterdheidsdag: Geletterdheid ʼn belangrik komponent van leer

Internasionale Geletterdheidsdag: Geletterdheid ʼn belangrik komponent van leer

Internasionale Geletterdheidsdag is op 8 September gevier. In meningsartikels vir die media skryf Drr Hanelie Adendorff (Sentrum vir Onderrig en Leer) en Zelda...

Lees verder
Nobelpryswenner lewer aangrypende boodskap oor konstitusionalisme by FVZS-lesing

Nobelpryswenner lewer aangrypende boodskap oor konstitusionalisme by FVZS-lesing

​Die onlangse 12de jaarlikse Frederik Van Zyl-Slabbert-erelesing was 'n meesleurende ervaring vir die gehoor in die stampvol Endlersaal op die hoofkampus van...

Lees verder
US-student sluit by invloedryke internasionale rekeningkundige genootskap aan

US-student sluit by invloedryke internasionale rekeningkundige genootskap aan

Kevin Naylor, ʼn student aan die Skool vir Rekeningkunde, is onlangs gekies as ʼn lid van die Jong Leiers Kollektief van die Internasionale Federasie vir...

Lees verder