Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Xichavo Makhubele at his graduation ceremony.
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad

Xichavo Irvin Makhubele het op die dorpie Magoro in Limpopo grootgeword waar generasies langs mekaar gewoon het, en waar die ritmes van die daaglikse lewe deur...
Lees verder
’n Lewe gewy aan geneeskunde: Prof Helmuth Reuter se loopbaansreis

’n Lewe gewy aan geneeskunde: Prof Helmuth Reuter se loopbaansreis

Die onlangs afgetrede Uitvoerende Hoof van die Departement Geneeskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...

Lees verder
Politieke kwessies bepaal gesondheidsuitkomste – Prof Pieter Fourie

Politieke kwessies bepaal gesondheidsuitkomste – Prof Pieter Fourie

​Prof Pieter Fourie van die Departement Politieke Wetenskappe in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het sy...

Lees verder
Universiteite in Afrika moet alumni-deelname versterk, maatskaplike behoeftes prioritiseer

Universiteite in Afrika moet alumni-deelname versterk, maatskaplike behoeftes prioritiseer

Afrika-universiteitedag word jaarliks op 12 November gevier. In meningsartikels vir University World News fokus Karen Bruns (Ontwikkeling & Alumni-verhoudinge)...

Lees verder
Stellies Shake Out omskep Donderdagaande in gemeenskapsavontuur

Stellies Shake Out omskep Donderdagaande in gemeenskapsavontuur

Elke Donderdagaand om 18:00 kom tientalle hardlopers, toegerus met koplampe, by Coetzenburg-sentrum in Stellenbosch byeen vir hul weeklikse roetedraf (trail run...

Lees verder
Innovasie en diversiteit die uitblinkers by die 2024 Dataskool ‘Hackathon’

Innovasie en diversiteit die uitblinkers by die 2024 Dataskool ‘Hackathon’

​Die onlangse hackathon wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke gereël is, was 'n uitsonderlike ervaring en 'n...

Lees verder
Beleidmaking herbedink in die era van KI

Beleidmaking herbedink in die era van KI

Prof Willem Fourie van die Universiteit Stellenbosch (US) het einde Oktober aan Meta se “Open Innovation AI Research Community Annual Research Workshop" by Meta...

Lees verder