Sport
FNB Maties-rugbyvroue gereed om Varsitybeker te verdedig
FNB Maties-rugbyvroue wil hul oorheersing in universiteits-vrouerugby bevestig. Die verdedigings van hul FNB Varsitybeker is môre teen FNB UFH in Pretoria...
Sport
Ons is opgewonde om ons 2023-jaarverslag te deel
Dié verslag sluit ons prestasies, areas vir verbetering, en mylpale in die bevordering van sportuitnemendheid, studente ontwikkeling en die versterking van...
Sport
Maties wil VB-geskiedenis herskryf
Kabamba Floors en sy FNB Maties-rugbyspan is twee seges weg om hul name in die geskiedenisboeke van die FNB Varsitybeker-toernooi te verewig as die eerste...
Sport
Leila stel standaard vir student-atleet wees
Leila Broomhall, ’n opkomende ster in die wêreld van waterpolo en boorling van Noordhoek, het onlangs haar BSc-graad aan die Stellenbosch Universiteit...
Sport
Blitsige Ekeji terug met mening
Die belowende FNB Maties-vleuel Paschal Ekeji het ’n suksesvolle terugkeer na rugbyveld gemaak nadat hy weens ’n besering lank aan die verkeerde kant van die...
Sport
Vernon soek Varsitybeker
Hy hoop om in die voetspore van die legendariese Springbok Tendai ‘Beast’ Mtawarira te volg. Beast is die inspirasie agter Vernon Matongo (22) se besluit om...
Sport
Maties reg vir tweede Varsitybeker-toernooi vir vroue
Met die FNB Varsitybeker- en FNB Varsityskild-toernooie wat gereedmaak vir die uitspeelrondes, is ondersteuners angstig vir die begin van die Varsitybeker...
Sport
Maties kaptein lei met voorbeeld eerder as woorde
Hy is nederig en sagmoedig en daarom mag Matt Gray op die oog af dalk na ’n onwaarskynlike kaptein vir die Maties Rugby-span lyk. Maar dit is inderdaad die...
Sport
Nóg Kampus Sport op die kalender
Maties Sport is gereed vir die 2024 Kampus Sport-bumperaande by Coetzenburg. Soos verlede jaar beloof dit om ’n opwindende aand te wees. In 2023 was daar...
Sport
Ons is trots op David
Maties Alumni spog op internasionale sport verhoog
Enige held wat sy sout werd is, moet eers ’n merkbare terugslag oorkom in sy stryd om aan die einde as...