Skip to main content
Cover-scaled

Sport

Maties Sport stel Kamaal Sait aan as hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan

Maties Sport is opgewonde om aan te kondig dat Kamaal Sait as die nuwe hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan aangestel is. Dit is ’n beduidende tree...

Lees verder
EOS-R50_1159-scaled-e1758635451525.jpg

Sport

Maties bied USSA Sewesrugbytoernooi in Stellenbosch aan

Stellenbosch het gegons met energie toe Maties die gasheer was vir Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se sewesrugbytoernooi. Die Danie Craven-stadion was...

Lees verder
Banner-scaled

Sport

Maties bied 2025 USSA Swemkampioenskap aan

Maties het Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se jaarlikse swemkampioenskap in Stellenbosch aangebied, waar topstudenteswemmers van reg oor die land...

Lees verder
Header-Maties

Sport

Maties-klimmer vierde op SA ranglys

Maties Klim se Jeremy van der Riet het die moeilikste roete baasgeraak by die jaarlikse “Black Diamond Tradathon” – ’n tradisionele rotsklimfees waartydens...

Lees verder
Cover-Gemma-Waterpolo-

Sport

Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Gemma Haywood

As student-atleet aan die Stellenbosch Universiteit moet jy vinnig leer jy hoe om onafhanklik te wees en verantwoordelikheid vir jou aksies te aanvaar.

“As...

Lees verder
LB4_5428-scaled-e1754638322362.jpg

Sport

Vroue-rugbyspelers kan taai wees – met geverfde naels

Net soos manrugbyspelers aggressief op die veld en heel ordentlik weg van die speelveld is, kan vroue-rugbyspelers vir 80 minute robuus wees en dan daarna...

Lees verder
DSC09571-1-scaled.jpg

Sport

Nathaly koester Maties Basketbal se ‘slim vroue’

“Geen spyt, net lesse” is Nathaly September se motto as afrigter van Maties Vroue-basketbal, as vrou en as ma.

“Dit kan moeilik wees om huis- en gesinslewe...

Lees verder
GAPS-ARICA-COVER-IMAGE-scaled-e1754391612338.jpg

Sport

US-GAPS-program fokus op “ontwikkeling van atlete in ons sorg”

Daar is geen regverdiging vir para-atlete uit Afrika om by internasionale multisportgeleenthede op te daag om hul land met trots te verteenwoordig, en dan...

Lees verder
KIM-H-AND-S-scaled-e1754036936189.jpg

Sport

Kim Coetzee

Jy mag haar dalk nie raaksien nie, maar as daar ’n byeenkoms by Maties Sport is – groot of klein – kan jy maar weet Kim Coetzee is êrens en orals.

Lank...

Lees verder
Anche-Nortje-e1754036608172.jpg

Sport

Anche sê: ‘beweeg, beweeg, beweeg …’

As Maties se Senior Sportbestuurder, Anche Nortje die geleentheid kry, sal sy al die personeel van die Stellenbosch Universiteit graag wil betrek by fisieke...

Lees verder
Subscribe to Nuus