Plant- en Dierkunde
The Department of Botany and Zoology is a leader in the field of biology
US se Fakulteit Natuurwetenskappe ken vier gesamentlike internasionale grade toe
Die Universiteit Sellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe het vandeesweek vier gesamentlike PhD-grade saam met universiteite in die Verenigde Koninkryk...
Junior Captain Scott-gedenkmedalje vir die beste MSc-tesis in dierkunde in SA
'n MSc-tesis oor mariene soogdierspesiasie en die rol wat historiese klimaatsverandering in hierdie proses gespeel het, het aan Amoré Malan van die...
Kaapse pelsrobbe kan hulle kalfies tot in hul volwassenheid soog
Sommige Kaapse pelsrob- (Arctocephalus pusillus pusillus) ma's kan hulle kalfies vir veel langer soog as wat voorheen aanvaar is, en daardeur waarskynlik so...