Gewilde soek terme
7 resultate gevind
Library
Gebeure
Woon ons geleenthede by en ontdek só ons gemeenskap, raak betrokke en groei en leer saam.
#SmartResearcher Werkswinkels
Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind
Leer meer oor KI in die Onderwys om jou met jou studies te help
Leer meer en teken in vir die gratis SU Digital Education Council (DEC) KI Geletterdheid en KI in Hoër Onderwys-kursusse.
#SmartResearcher Werkswinkels: 4 - 24 Maart
Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind
Ooptoegang-webinaar : 9 April 2026
Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens nooi u uit na die 5de Ooptoegang-webinaar in die #BeOpenAccessSmartWebinar-reeks.
Library
Opdatering oor US se ‘Lees-en-Publiseer’-ooreenkomste (2026)
Hiermee word navorsers op hoogte gebring van die 2026 Ooptoegang (OT) ‘lees-en-publiseer’ (L&P)-ooreenkomste met uitgewers.