Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Virtual Industry Tour Competition Winners

Ingenieurswese en tegnologie

Virtuele Industrie-toer-inisiatief gee ingenieurstudente ’n voorsprong in die industrie

Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch rus studente toe met ’n waardevolle voorsprong in die wêreld van werk deur sy innoverende...
Lees verder
Eng_NUST Awards

Toekennings en mylpale

Stellenbosch Ingenieurswese-span wen Nasionale Universiteitsonderrigtoekenning

ʼn Span toegewyde dosente van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch is vereer met een van Suid-Afrika se hoogste toekennings vir...

Lees verder
ACWA Power Chair 2025

Ingenieurswese en tegnologie

US se Prof McGregor aangestel as eerste ACWA Power leerstoel in Gekonsentreerde Sonkrag

US se Prof McGregor aangestel as eerste ACWA-leerstoel in Gekonsentreerde Sonkrag

In ʼn belangrike stap vir Suid-Afrika se hernubare energie-doelwitte, is Prof...

Lees verder
LaunchLab-Hackathon

Toekennings en mylpale

Ingenieurstudente skitter by Hackathon 2025

Ingenieurstalent was ten volle te sien by vanjaar se SU LaunchLab Hackathon 2025, aangebied deur die Universiteit Stellenbosch se sake-inkubator LaunchLab in...

Lees verder
ACWEA-1536x485.jpg

Ingenieurswese en tegnologie

Electric Mobility Lab wen twee gesogte Afrika-toekennings vir uitnemendheid in die voorsieningsketting

Die Elektriese Mobiliteitslaboratorium aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Ingenieurswese is met twee top-eerbewyse erken by die 2025 Africa...

Lees verder
National-WomensDay-PASS-staff-2025-1536x485

Toekennings en mylpale

Viering van die vroue wat die Ingenieursfakulteit se enjin aan die gang hou

Enjins loop nie sonder olie nie. Net so loop die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch nie sonder die vroue wat verseker dat elke deel –...

Lees verder
IPMA-1536x485.jpg

Ingenieurswese en tegnologie

Ingenieurstudente verwerf globale Projekbestuursvaardighede

'n Innoverende sertifiseringsinisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) help finalejaar-ingenieurstudente berei hulle voor vir die werklike wêreld deur...

Lees verder