Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Virtual Industry Tour Competition Winners

Ingenieurswese en tegnologie

Virtuele Industrie-toer-inisiatief gee ingenieurstudente ’n voorsprong in die industrie

Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch rus studente toe met ’n waardevolle voorsprong in die wêreld van werk deur sy innoverende...
Lees verder
Student Innovation 2025

Toekennings en mylpale

Ingenieurswese-studente erken vir innovasie en impak in 2025

Finalejaar Ingenieurswese-studente aan Stellenbosch University lewer steeds werk van hoë gehalte met tasbare impak, met onlangse studenteprojekte wat erkenning...

Lees verder
A view of the Stellenbosch campus photographed on a sunny day.

Institusionele nuus

US onder wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in verskeie vakgebiede

Met die nuwe akademiese jaar wat binnekort begin, is dit welkome nuus dat die Universiteit Stellenbosch (US) steeds onder die voorste hoëronderwysinstellings...

Lees verder
31st Jac van der Merwe Competition for Innovation

Ingenieurswese en tegnologie

Fakulteit Ingenieurswese vier innovasie by die 31ste Jac van der Merwe-kompetisie

Die Fakulteit Ingenieurswese is trots om Mnr Gerhard Hattingh, ʼn finalejaarstudent in Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese, geluk te wens as wenner van die...

Lees verder
Colin Deiner Honorary Doctorate

Toekennings en mylpale

US ken eregraad in ingenieurswese toe aan rampsbestuurkenner Colin Deiner

Universiteit Stellenbosch (US) het ’n eregraad aan mnr Colin Deiner tydens die gradeplegtigheiddseremonie vir die Fakulteit Ingenieurswese toegeken.

Deiner, wat...

Lees verder
Matthys de Wet

Toekennings en mylpale

Lewenslange leer in aksie: MIng-graad op 77

Matthys Johannes de Wet bewys dat leer geen ouderdomsgrens het nie. Hierdie Desember stap hy op 77 oor die verhoog tydens die gradeplegtigheid van die...

Lees verder