Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Virtual Industry Tour Competition Winners

Ingenieurswese en tegnologie

Virtuele Industrie-toer-inisiatief gee ingenieurstudente ’n voorsprong in die industrie

Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch rus studente toe met ’n waardevolle voorsprong in die wêreld van werk deur sy innoverende...
Lees verder
Prof Bernard Bekker from the Department of Electrical and Electronic Engineering photographed during his inaugural lecture on the Stellenbosch campus.

Ingenieurswese en tegnologie

Prof Bernard Bekker wil SA se toekomstige kragstelsel help beplan

Prof Bernard Bekker van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het sy...

Lees verder
 Tumelo Mokoena

Ingenieurswese en tegnologie

Eerstejaar ingenieurstudent onder Top 10 innoveerders by YouthX Nedbank-toekennings

'n Eerstejaarstudent in Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese, Tumelo Mokoena, is onlangs aangewys as een van Suid-Afrika se top 10 innoveerders by die 2025...

Lees verder
Chris Erasmus

Ingenieurswese en tegnologie

Ingenieursgegradueerde wen wêreldwye Bosbou-Innovasieprys

Ingenieursgegradueerde wen wêreldwye Bosbou-Innovasieprys

Universiteit Stellenbosch-alumnus Christopher Erasmus, wat in Maart 2025 meestersgraad in Elektriese en...

Lees verder
2025 Google PhD Fellowship recipients

Ingenieurswese en tegnologie

US-ingenieurstudent aangewys as 2025 Google PhD-genoot

US- ingenieurstudent, Simon Malan, is as een van die ontvangers van die gesogte 2025 Globale Google PhD-genootskappe aangewys.

Hierdie genootskappe gee erkenning...

Lees verder
Prof Herman Kamper from the Department of Electrical and Electronic Engineering photographed during his inaugural lecture on the Stellenbosch campus.

Ingenieurswese en tegnologie

Prof Herman Kamper ondersoek hoe mens en masjien taal leer

Prof Herman Kamper van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag...

Lees verder
Prof John Babafemi

Ingenieurswese en tegnologie

Prof John Babafemi baan die weg vir volhoubare beton

Prof John Babafemi van die Departement Siviele Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 14 Oktober 2025 sy...

Lees verder