Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Virtual Industry Tour Competition Winners

Ingenieurswese en tegnologie

Virtuele Industrie-toer-inisiatief gee ingenieurstudente ’n voorsprong in die industrie

Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch rus studente toe met ’n waardevolle voorsprong in die wêreld van werk deur sy innoverende...
Lees verder
Colin Deiner Honorary Doctorate

Toekennings en mylpale

US ken eregraad in ingenieurswese toe aan rampsbestuurkenner Colin Deiner

Universiteit Stellenbosch (US) het ’n eregraad aan mnr Colin Deiner tydens die gradeplegtigheiddseremonie vir die Fakulteit Ingenieurswese toegeken.

Deiner, wat...

Lees verder
Matthys de Wet

Toekennings en mylpale

Lewenslange leer in aksie: MIng-graad op 77

Matthys Johannes de Wet bewys dat leer geen ouderdomsgrens het nie. Hierdie Desember stap hy op 77 oor die verhoog tydens die gradeplegtigheid van die...

Lees verder
Research and Innovation Excellence Awards 2025

Toekennings en mylpale

Fakulteit Ingenieurswese skitter by 2025 Navorsings- en Innovasie Uitnemendheidstoekennings

Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Navorsings- en Innovasie-uitnemendheid het op 30 Oktober 2025 by die Stellenbosch Instituut vir...

Lees verder
Eng_NUST Awards

Toekennings en mylpale

Stellenbosch Ingenieurswese-span wen Nasionale Universiteitsonderrigtoekenning

ʼn Span toegewyde dosente van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch is vereer met een van Suid-Afrika se hoogste toekennings vir...

Lees verder
LaunchLab-Hackathon

Toekennings en mylpale

Ingenieurstudente skitter by Hackathon 2025

Ingenieurstalent was ten volle te sien by vanjaar se SU LaunchLab Hackathon 2025, aangebied deur die Universiteit Stellenbosch se sake-inkubator LaunchLab in...

Lees verder
National-WomensDay-PASS-staff-2025-1536x485

Toekennings en mylpale

Viering van die vroue wat die Ingenieursfakulteit se enjin aan die gang hou

Enjins loop nie sonder olie nie. Net so loop die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch nie sonder die vroue wat verseker dat elke deel –...

Lees verder