Skip to main content
MGD skep ʼn getransformeerde studente-ervaring vir Maties

MGD skep ʼn getransformeerde studente-ervaring vir Maties

Die jaar 2018 het baie opwinding vir die Universiteit Stellenbosch (US) en Maties Gemeenskapsdiens (MGD), wat in die Afdeling Sosiale Impak gehuisves word...

Lees verder
Innoverende app vergemaklik eksamentoegang

Innoverende app vergemaklik eksamentoegang

​Eksamens kan ʼn stresvolle tyd vir baie studente wees. Boonop kan die tydrowende toegangsprosedures by eksamenlokale, wanneer jy net by jou vraestel wil uitkom...

Lees verder
Video: Rektor gaan marathon aflê om honger studente te help

Video: Rektor gaan marathon aflê om honger studente te help

​Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het vroeër vanjaar die Kaapstad-fietstoer voltooi om geld vir...

Lees verder
Drie Maties ingesluit by 100 Jong Mandelas van die Toekoms

Drie Maties ingesluit by 100 Jong Mandelas van die Toekoms

“Ons kinders is die rots waarop ons toekoms berus, ons grootste bate as 'n nasie. Hulle sal die leiers wees van ons land, die skeppers van ons nasionale...

Lees verder
Kom deur die eksamens

Kom deur die eksamens

Dit is belangrik dat studente geestelik en fisies gereed is om die volume akademiese werk te hanteer en elke eksamensessie met selfvertroue te benader...

Lees verder
Eerstejaarsprestasie-toekennings

Eerstejaarsprestasie-toekennings

Die Viserektor Leer en Onderrig, Prof Arnold Schoonwinkel, het weer hierdie jaar die glansgeleentheid, die Eerstejaarsprestasietoekennings vir die...

Lees verder
Top matrikulante van 2017 kom by US swot

Top matrikulante van 2017 kom by US swot

Die Universiteit Stellenbosch (US) is vanjaar die tuiste vir ʼn hele klompie van die top matrikulante van 2017. Die top drie, Janke van Dyk, Matthys Carstens...

Lees verder
Subscribe to Student