Matie-studente help gedurende COVID-19-pandemie
Toe Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa 'n beroep op landsburgers gedoen het om 'n verskil te maak gedurende die COVID-19-pandemie, het drie studente van...
US stel datawetenskap-akademie vir Afrika bekend
Met sy visie om 'n instelling van wêreldgehalte vir datawetenskap en rekenaardenke in en vir Afrika te wees, het die Universiteit Stellenbosch (US) in Julie...
US-regstudent help vroue & meisies veg teen geweld
In 2019 het duisende vroue regoor die land aan protesoptogte teen die toename in geslagsgebaseerde geweld (GBV) deelgeneem.
Onder hierdie vroue was duisende...
Ontmoet die US se 2020 Mandela Rhodes-beurshouers
Ses studente van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Mandela Rhodes-stigting vereer met hul insluiting in die stigting se 2020-groep van Mandela...
US-aanlyn en gemengde kortkursusse nou op SUNOnline beskikbaar
Wil jy jou taalvaardighede opskerp, jou leierskappotenisaal ontwikkel of jou eie sakeonderneming begin?
Dan is een van die Universiteit Stellenbosch Afdeling...
Nuwe Maties maak ’n verskil
Meer as 5 000 nuwe Matie studente het aan die jaarlikse Sosiale Impak-gemeenskapsoggend deelgeneem tydens die Universiteit Stellenbosch se amptelike...
US help studente met welwees deur mentorprogram
Vir meer as veertig jaar al help die Universiteit Stellenbosch (US) nuwelingstudente om by die universiteitslewe aan te pas, persoonlike struikelblokke te...
Nuwelinge dié week by Universiteit Stellenbosch verwelkom
Meer as 5 000 nuwelingstudente, vergesel deur hul ouers, sak vandeesweek op Stellenbosch toe vir die aanvang van hul akademiese reis aan die Universiteit...
Opvoedkunde studente gaan na Berlyn in 2020!
As gevolg van 'n samewerkingsprojek tussen die Universiteit van Stellenbosch en die Humboldt Universiteit in Berlyn (Duitsland), het Suid-Afrikaanse en Duitse...
Universiteit Stellenbosch ontvang gendertoelaag van Meghan Markle
Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het Dinsdag (1 Oktober 2019) aangekondig dat 'n gendertoelaag van die Vereniging van Statebondsuniversiteite (ACU) aan...