10701 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Olivia Adams help toekomstige studente om hul plek by die US te vind
#DagInDieLewe As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle span van meer as 4 000 voltydse personeel – akademici, navorsers en professionele administratiewe...
Library
Ondersteuning van sistematiese en verkennende literatuurstudies by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
Die 21ste eeuse bibliotekaris ondersteun nie net navorsing nie, maar is ook ’n belangrike navorsingsvennoot en dra direk tot die navorsingsproses by. Een manier wat Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Biblioteek (GGWB) met navorsers...
Staff
US vier installasie van gevorderde instrument, lui nuwe era vir isotoopwetenskap in
Hipermoderne navorsingstegnologie plaas US aan die voorpunt van hoë-presisie isotoopontleding in Afrika. Die nuwe instrument sal geleenthede vir Suid-Afrikaanse studente en navorsers skep om sleutelvaardighede in analitiese wetenskap te...
Faculty of Science
Navorsingstoekenning sal krities belangrike mineraalpotensiaal in Sentraal-Afrika ontsluit
Afrika is ’n belangrike baanbreker in die soeke na “goen metale”, maar daar is tot nog toe min studies daaroor gedoen. Navorsingstoekenning sal die ontwikkeling van ’n omvattende metallogeniese raamwerk vir die Wes-Kongo-gordel moontlik...
CAF Winterskole 2026
Die Sentrale Analitiese Fasiliteite by Stellenbosch Universiteit nooi MSc- en PhD-studente om aansoek te doen vir die 2026 CAF Nagraadse Winterskole, wat van 13
Language and multilingualism
Hersiening van die US Taalbeleid (2016)
Hersiening van die US Taalbeleid
Voorgraadse Webinaarreeks: 18 - 25 Mei 2026
Het jy reeds aansoek gedoen of oorweeg jy dit om aansoek te doen vir 2027? Sluit aanlyn aan by ons fakulteit- en ondersteuningsdiens-personeel, waar hulle jou
Libraries
Musiekbiblioteek
Die Musiekbiblioteek is een van vier takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch-kampus in die Konservatorium op die hoek van Victoria- en Neethlingstraat
TRAC
Oor ons
TRAC is ’n Suid-Afrikaanse onderwysinisiatief wat toegewy is aan die verbetering van akademiese prestasie in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe vir Graad 11- en 12-leerders uit onderbediende gemeenskappe. Deur gefokusde begunstigde-interaksie...