9240 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dringende optrede nodig om kinders met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede te ondersteun
Kinders met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede word agtergelaat. Vroeë opsporing, identifikasie en intervensie is nodig. Gestremdheid moet in beleide oor vroeë kinderontwikkeling geïntegreer word.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Van der Zalm ontvang EDCTP se Vroulike Wetenskaplike Leierskapsprys vir Afrika suid van die Sahara
Marieke van der Zalm, medeprofessor in Pediatrie en Kindergesondheid van die Desmond Tutu Tuberkulosesentrum, is vanjaar se ontvanger van die Vroulike Wetenskaplike Leierskapsprys vir Afrika suid van die Sahara. Die prys word toegeken deur...
Gedenksimposium: Professor Lis Lange se bydrae tot die hoër onderwys in Suid-Afrika: 'n Kritiese beoordeling
Die Universiteit Stellenbosch en Nelson Mandela-Universiteit nooi u uit na ’n Gedenksimposium ter ere van prof Lis Lange, wat op 8 Oktober 2025 oorlede is.