Popular searches
12 resultate gevind
Waarom bestudeer ons ruimterotse?
Science Café Stellenbosch ondersoek ruimte rotse - nuwe leefbare wêrelde in die ruimte daarbuite, of dodelike missiele?
2de Universiteit Stellenbosch Voorgraadse Navorsingskonferensie
Daar is bewese voordele vir studente wat aan navorsings op voorgraadse vlak blootgestel word. Studente verkry meer selfvertroue in hul werk wanneer hulle aan
Department of Earth Sciences
Wetenskaplikes ontrafel drywers van die globale sink-siklus in ons oseane, met implikasies vir 'n veranderende klimaat
Die belangrike rol van die Suidelike Yssee in globale biologiese prosesse en die koolstofsiklus is opnuut bevestig deur 'n studie wat vandeesweek in Science gepubliseer is en wat vir die eerste keer op grond van seewater monsters die...
Faculty of Science
Navorsingstoekenning sal krities belangrike mineraalpotensiaal in Sentraal-Afrika ontsluit
Afrika is ’n belangrike baanbreker in die soeke na “goen metale”, maar daar is tot nog toe min studies daaroor gedoen. Navorsingstoekenning sal die ontwikkeling van ’n omvattende metallogeniese raamwerk vir die Wes-Kongo-gordel moontlik...
Faculty of Science
Dinosourus-eierdoppe ontsluit nuwe manier om tyd in fossielrekord te bepaal
Nuwe metode ontwikkel om gefosilleerde dinosourus-eierdoppe te dateer. Beskou as ’n deurbraak om die ouderdom van fossielhoudende gesteentes te dateer.
Stellenbosch University
L'Oréal-UNESCO-toekenning vir US-navorser wat mynafvaluitdagings aanpak
Dr Bambesiwe May het 'n L'Oréal-UNESCO For Women in Science-toekenning ontvang. Sy ontwikkel volhoubare raamwerke vir die bestuur van mynafval. Haar werk verminder omgewingsrisiko’s en bevorder volhoubaarheid in die industrie.
Staff
US vier installasie van gevorderde instrument, lui nuwe era vir isotoopwetenskap in
Hipermoderne navorsingstegnologie plaas US aan die voorpunt van hoë-presisie isotoopontleding in Afrika. Die nuwe instrument sal geleenthede vir Suid-Afrikaanse studente en navorsers skep om sleutelvaardighede in analitiese wetenskap te...
Stellenbosch University
Vroue in STEM los werklike probleme op
Vroulike wetenskaplikes dra by tot oplossings vir werklike probleme en ook tot buigsame denkwyses. Vroue bevorder wetenskap in die akademie en deur entrepreneurskap en produkontwikkeling. Mentorskap, breër blootstelling, en meer inklusiewe...