Skip to main content
Matie-studente help gedurende COVID-19-pandemie

Matie-studente help gedurende COVID-19-pandemie

Toe Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa 'n beroep op landsburgers gedoen het om 'n verskil te maak gedurende die COVID-19-pandemie, het drie studente van...

Lees verder
US stel datawetenskap-akademie vir Afrika bekend

US stel datawetenskap-akademie vir Afrika bekend

Met sy visie om 'n instelling van wêreldgehalte vir datawetenskap en rekenaardenke in en vir Afrika te wees, het die Universiteit Stellenbosch (US) in Julie...

Lees verder
US-regstudent help vroue & meisies veg teen geweld

US-regstudent help vroue & meisies veg teen geweld

In 2019 het duisende vroue regoor die land aan protesoptogte teen die toename in geslagsgebaseerde geweld (GBV) deelgeneem.

Onder hierdie vroue was duisende...

Lees verder
Ontmoet die US se 2020 Mandela Rhodes-beurshouers

Ontmoet die US se 2020 Mandela Rhodes-beurshouers

Ses studente van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Mandela Rhodes-stigting vereer met hul insluiting in die stigting se 2020-groep van Mandela...

Lees verder
US-aanlyn en gemengde kortkursusse nou op SUNOnline beskikbaar

US-aanlyn en gemengde kortkursusse nou op SUNOnline beskikbaar

Wil jy jou taalvaardighede opskerp, jou leierskappotenisaal ontwikkel of jou eie sakeonderneming begin?

Dan is een van die Universiteit Stellenbosch Afdeling...

Lees verder
Nuwe Maties maak ’n verskil

Nuwe Maties maak ’n verskil

Meer as 5 000 nuwe Matie studente het aan die jaarlikse Sosiale Impak-gemeenskapsoggend deelgeneem tydens die Universiteit Stellenbosch se amptelike...

Lees verder
US help studente met welwees deur mentorprogram

US help studente met welwees deur mentorprogram

Vir meer as veertig jaar al help die Universiteit Stellenbosch (US) nuwelingstudente om by die universiteitslewe aan te pas, persoonlike struikelblokke te...

Lees verder
Nuwelinge dié week by Universiteit Stellenbosch verwelkom

Nuwelinge dié week by Universiteit Stellenbosch verwelkom

Meer as 5 000 nuwelingstudente, vergesel deur hul ouers, sak vandeesweek op Stellenbosch toe vir die aanvang van hul akademiese reis aan die Universiteit...

Lees verder
Opvoedkunde studente gaan na Berlyn in 2020!

Opvoedkunde studente gaan na Berlyn in 2020!

As gevolg van 'n samewerkingsprojek tussen die Universiteit van Stellenbosch en die Humboldt Universiteit in Berlyn (Duitsland), het Suid-Afrikaanse en Duitse...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch ontvang gendertoelaag van Meghan Markle

Universiteit Stellenbosch ontvang gendertoelaag van Meghan Markle

Die hertogin van Sussex, Meghan Markle, het Dinsdag (1 Oktober 2019) aangekondig dat 'n gendertoelaag van die Vereniging van Statebondsuniversiteite (ACU) aan...

Lees verder
Subscribe to Student