'n Dag in die lewe van: Monica du Toit
Monica du Toit het destyds haar loopbaan by die Universiteit Stellenbosch (US) afgeskop. Meer as 20 jaar later is sy steeds hier en sê sy het nog nooit 'n...
‘Hou vas aan jou lewensoortuiging en moet dit nooit prysgee nie’
“Vind jou lewensoortuiging – daardie ding waarvoor jy onthou wil word; hou daaraan vas en moet dit nooit prysgee nie."
Met haar eie lewe in gedagte waarin sy...
‘Wees altyd vriendelik’, glo nuwe SR-voorsitter
“Wees altyd vriendelik" – dit is die lewensmotto van Viwe Kobokana, die nuutverkose voorsitter van Stellenbosch Universiteit (US) se Studenteraad (SR).
Kobokan...
Voormalige SciMathUS-student droom groot ná sy graad vang
As 'n eerste generasie-universiteitstudent wat nooit as kind kon droom dat sy eendag haar studies aan 'n vooraanstaande hoëronderwysinrigting soos die...
Topmatrikulante van 2020 op pad na US
Verskeie van Suid-Afrika se topmatrikulante van 2020 beplan om vanjaar die Universiteit Stellenbosch (US) hul tuiste te maak.
Reynhardt Buys van Hoërskool...
Studente keer terug na baie beter Stellenbosch-kampus
Ondanks die vele uitdagings wat die COVID-19-pandemie en inperkingsregulasies ingehou het, kan studente van die Universiteit Stellenbosch (US) uitsien daarna...
US stel aanlyn-inskakelingsprogram vir voorlopig aanvaarde studente bekend
Aanlyn US-inskakelingsprogram vir voorlopig aanvaarde studente begin 1 Februarie
Weens die impak van die COVID-19-pandemie op graad 12's se akademiese jaar in...
US-ombud is hier om jou te help
Die ombud dien al vir lank as 'n onafhanklike kanaal waardeur mense hulp kan soek.
By die Universiteit Stellenbosch (US) is die Kantoor van die Ombud 'n...
Nuwe SR-voorsitter belowe om studentekwessies aan te spreek
Die nuut-verkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), mnr Xola Njengele, sê hy is ten volle daartoe verbind om Matiestudente...
Virtuele bespreking kyk na onbewuste vooroordele in die samelewing
Te midde van 'n wêreldwye koronavirus-pandemie het die voortslepende strukturele rassisme en bevooroordeling in alle sfere van die samelewing die afgelope...