Tydskedule
Onthou die medevereistes vir MIng en PGDip wanneer jy vir jou modules registreer. Wees bewus daarvan dat daar oorvleueling tussen die modules is.
Studente van US Ingenieurswese nagraadse programme wat die Datawetenskappe 774 / 874 modules as 'n keusevakmodule wil neem, moet bewus wees van die voorvereiste: programmeringskennis.