Skip to main content
CGW Schumann medal winner - Mr Ulrich Le Roux

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

Meer as volpunte: CGW Schumann-medalje vereer uitsonderlike aktuariële student

Die medalje, wat vernoem is na prof CGW Schumann, 'n baanbrekerdosent en voormalige dekaan van die Fakulteit, word sedert 1986 jaarliks toegeken om die...

Lees verder
Prof Craig McGregor

Toekennings en mylpale

Gesogte genootskap van St Andrews Universiteit aan US-ingenieursprofessor toegeken

Prof Craig McGregor van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) is aangewys as een van slegs twee ontvangers van die Universiteit...

Lees verder
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste akademici is vandag (19 Mei 2026) met van Suid-Afrika se hoogste nasionale eerbetuigings (ordes) vereer.

Persverklaring

President Ramaphosa vereer US-akademici vir globale bydraes tot genesing en wetenskap

Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste akademici is met Suid-Afrika se hoogste nasionale eerbetuigings (ordes) vereer. President Cyril Ramaphosa...

Lees verder
A graphic depicting the Gold Quill Award

Toekennings en mylpale

US-webwerf internasionaal met gesogte Goue Penveer-toekenning vereer

Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas 'n internasionale Goue Penveer-merietetoekenning van die Internasionale Vereniging vir Besigheidskommunikasie (IABC)...

Lees verder
Vice-Chancellor's Achievement Awards

Toekennings en mylpale

Top eerstejaar-presteerders skitter by Visekanselier se Uitnemendheidstoekennings

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdagaand 37 van die land se mees uitstaande matriekpresteerders by die Visekanselier se Uitnemendheidstoekennings vir...

Lees verder
A photo of Dr Alfred Schaffer

Persverklaring

Prys vir versterking van literêre bande tussen Suid-Afrika en Nederland aan dr Alfred Schaffer toegeken

Dr Alfred Schaffer, 'n senior dosent in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch (US), is met die gesogte Van Ewijk-stigting se...

Lees verder
Elizabeth Michaels

Toekennings en mylpale

Niks is ooit te veel moeite vir Libby nie

Facilities Management writes:

We are very pleased to nominate Elizabeth Michaels for special recognition for the incredible support she provides as our...

Lees verder
Sanet van Zyl

Toekennings en mylpale

Sanet bring konsekwentheid en kalmte na die span

Finance writes:

In an environment where change seems to be the only constant, it is rare to have someone who brings so much consistency and calmness to a team...

Lees verder
Gary Muizenheimer

Toekennings en mylpale

Gary bestuur diversiteit in sy portfolio meesterlik

Innovation and Commercialisation writes:

Gary is responsible for the day-to-day management of SUNCOM and Factory 209 (Pty) Ltd (F209), a wholly owned subsidiary...

Lees verder
Karen Swart

Toekennings en mylpale

Karen se werksetiek en passie vir uitnemendheid geëts in die geskiedenis van Maties Sport

Maties Sport writes:

Karen Swart has a long history with Stellenbosch University and Maties Sport. Karen started her journey at Maties Sport in 2000, appointed...

Lees verder
Subscribe to Toekennings