Sport
Maties Esports toon belofte in vroeë rondes van Varsity Esports-toernooi
Die Varsity Esports-seisoen is amptelik aan die gang, en Maties Esports het dinge afgeskop met 'n kragtige verklaring. Met 12 ingeskrewe spanne en 35 studente...
Sport
Maties Roei behaal historiese resultate by USSA Roei Sprints
Maties Roei het die derde plek algeheel behaal by die Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA) Roei Sprints-kompetisie, wat op 5-6 April by Klub Elani, Misverstand...
Sport
FNB Maties gekroon as FNB Varsity Cup Vroue 2025 kampioene
FNB Maties het die FNB Varsity Cup Vroue 2025-finaal as oorwinnaars uitgedraf en die titel wat hulle in 2023 gewen het, teruggeëis deur FNB Tuks Vroue Vrydag...
Sport
Maties Esport sluit aan by die heel eerste Varsity Esport-toernooi
Maties Esport is trots om sy deelname aan die eerste Varsity Esport- kompetisie aan te kondig, 'n eerste nasionale toernooi van sy soort vir Suid-Afrikaanse...
Sport
FNB Maties gereed om verlede jaar se halfeindstrydverlies teen Shimlas te wreek
'n Elektriese FNB Varsity Cup-halfeindstryd is op die kaarte wanneer FNB Maties en FNB Shimlas mekaar op Maandag 7 April by die Danie Craven-stadion in...
Institusionele nuus
Skepping van ‘n meer inklusiewe toekoms – CIRCoRe-verslag 'n 'ryk bron'
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy kwartaallikse vergadering vandeesweek met waardering kennis geneem van die afsluitingsverslag van die...
Sport
Ontmoet ons Vroue Varsity Cup-span
Ons slagspreuk vir ons 150ste Jaarvieringe by Maties Rugby is "'n nalatenskap wat inspireer".
Ons vertrou dat hierdie helde vir 2025 daardie nalatenskap met...
Sport
Ontmoet ons Jong Gewere
Ons slagspreuk vir ons 150ste Jaarvieringe by Maties Rugby is "'n nalatenskap wat inspireer".
Ons vertrou dat hierdie helde vir 2025 daardie nalatenskap met...
Institusionele nuus
US verbeter in 2025 QS wêreldwye vakranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 2025 op 'n hoë noot afgeskop. In Januarie is die instelling as een van die wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in...
Sport
Maties Sport verwelkom sportklubleierskap vir 2025
Gisteraand het Maties Sport ons jaarlikse verwelkomingsfunksie aangebied met meer as honderd gaste wat ons sportklubs se voorsitters, kapteins en afrigters...