Sport
Maties Hokkie-alumni wat SA by die Olimpiese Spele verteenwoordig
Stellenbosch Universiteit het nie minder nie as agt voormalige Maties Hokkiespelers in die Suid-Afrikaanse spanne vir die Parys Olimpiese Spele.
Die span...
Sport
Die Universiteit Stellenbosch ontvang Platinum-sertifisering as ‘n FISU Gesonde Kampus
Die Universiteit Stellenbosch (US) is die eerste universiteit in Suid-Afrika wat in Junie 2024 amptelik ‘n Platinum-sertifisering as ‘n Gesonde Kampus van...
Sport
Edwill, Ben-Jason se Springbok-drome bewaarheid
Legendariese Maties-rugbyspeler Edwill van der Merwe maak sy Springbok-debuut die komende naweek teen Wallis op Twickenham.
Edwill het 37 Varsitybeker...
Sport
Sylvester slaan nuwe rigting in met rugby
Sy kan nie ’n tyd onthou wat sy nie aan sport – enige sport – deelgeneem het nie. Elitha Sylvester, wat ’n Baccalaureus in Onderwys aan die Stellenbosch...
Sport
Maties Sport eindig jaar op hoogtepunt
Maties Sport wil sy segetog voortsit by die komende USSA Somerspele, wat die eerste twee weke van Desember regoor die land plaasvind.
Die jaarlikse...
Sport
Maties e-sport floreer
Meer as 100 miljoen mense speel elke dag aanlynspeletjies, en tans speel meer mense e-sport as al die ander sportsoorte saam.
So sê Professor Mark Campbell,...
Sport
Keagan sien uit na nuwe rol by Maties Sport
Maties Sport het onlangs vir Keagan van Aarde as die nuwe Senior Bestuurder: Hoë prestasie aangestel.
Van Aarde (27) het ’n BSc Sportwetenskap Honneurs...
Sport
Semenya keer terug na Stellenbosch
Dit was ’n 360-oomblik vir Caster Semenya – en vir Stellenbosch – toe die wêreldbekende hardloop-ikoon die dorp weer besoek het om met studente te praat oor...
Sport
Sokkerlegende besoek Matieland
Maties Sokker het ’n fondsinsamelingsgeleentheid aangebied met voormalige Bafana Bafana-sokkerspeler Shaun Bartlett as gasspreker. Hy het sy ervaringe as...
Sport
Maties se Zanele, Paralimpiese legende sterf
Suid-Afrika se sportgemeenskap is geskok met die nuus dat een van sy mees gevierde dogters oorlede is. Die nuus van Paralimpiese ikoon Zanele Situ (52) se...