Skip to main content

COVID-19 Studentehulpbronne

Page Content

​​​​​Die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling het geestesgesondheid en aanlynbronne aan studente beskikbaar gestel ​tydens die COVID-19 inperking.

​Eenheid vir Psigoterapeutiese en Ondersteuningsdienste ​

Document
Eenheid boodskap aan​ studente

COVID-19 hulpbronne vir geestesgesondheid

​Om met angs te leef tydens wêreldwye onsekerheid

Document
COVID-19 - sosiale stigma

​Die hantering van spanning tydens COVID-19

​Ruimte, tyd en verhoudings tydens toesluit

​Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste​

Wenke vir loopbane tydens COVID-19

Eenheid vir Gelykwaardigheid​

Studente en personeel kan formele klagtes indien oor onbillike diskriminasie, teistering, seksuele geweld en seksuele misbruik via die aanlynplatform van die Eenheid. Klik hier om u klag in te dien. 'n Saakbeampte teen diskriminasie en teistering sal met u in verbinding tree sodra u klag ingedien is.

Eenheid vir Gestremdhede

Document
​EG boodskap aan studente​​

Aanlyn onderrig moet ook studente met gestremdhede in ag neem

Die skuif na aanlyn onderrig ontbloot die behoefte vir gestremdheids strategie​​​


Eenheid vir Akademiese Voorligting en Ontwikkeling​

Besoek die hulpbronbladsy van die Eenheid vir Akademiese Voorligting en Ontwikkeling wat inligting, addisionele hulpbronne en neurologiese oefeninge verskaf tydens tuisstudies en inperking deur hier​​ te klik.