Projekte
Page Content
Die eenheid het 'n vennootskap met die Unashamed-projek vir 2016. Unashamed is 'n beweging gelei deur studente met die doel om die skuldgevoelens en skaamte wat die diskoers oor seks, seksualiteit en seksuele geweld in Suid-Afrika deurdring, te verwyder.