Skip to main content
​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​ ​ ​

​OORSIG EN PERSONEEL

​Die Eenheid bied individuele en groepsessies, persoonlike ontwikkelingswerksessies en beroepsvoorligting aan US-studente.


WERKSESSIES

​Die Eenheid bied verskeie werksessies aan wat jou sal help om tyd en stres te bestuur, voor te berei vir toetse en eksamens, en beter studiemetodes te ontwikkel.

​VOORLIGTING-SESSIES

Die Eenheid bied ook voorligtingsessies aan studente. Ons wil jou graag aanmoedig om ʼn inname-afspraak met een van ons voorligters of sielkundiges te maak.​​























 ​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​

​​BEROEPS-VOORLIGTING

​As jy beroepsvoorligting nodig het, he​t die Eenheid toegewyde voorligters en sielkundiges om jou te ondersteun. Maak ʼn inname-afspraak waartydens die voorligter of sielkundige jou behoeftes sal assesseer.


HULPBRONNE

​Ons het verskeie bykomende hulpbronne beskikbaar gemaak, ingeval jy dit nodig het. Kyk gerus daarna!

RIGLYNE VIR STUDENTE AANLYN LEER

As gevolg van die verspreiding van COVID-19, fokus die Universiteit Stellenbosch op die skep van platforms om te verseker dat ons studente 'n suksesvolle akademiese jaar kan voltooi.​​​​



​​​
​​

ER24  Noodnommer
010 205 3032

BELANGRIKE KONTAKNOMMERS