Skip to main content

Kampusgesondheidsdiens gesluit

14 Julie 2026

Neem asb kennis dat ons klinieke gesluit sal wees op 15 en 16 Julie 2026 as volg: 

Woesndag 15 Julie: 

Stellenbosch 09h00 - 13h00

Tygerberg 08h00 - 14h00

 

Donderdag 16 Julie:

Beide klinieke sal gesluit wees vir die dag. 

 

Ons heropen op Vrydag 17 Julie met normale ure.