Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Bonang Mohale during question time after delivering the 14th annual honorary Frederik Van Zyl Slabbert (FVZS) lecture on 18 March 2026.
Image by: Henk Oets

Gebeure

Mohale daag Suid-Afrikaners uit: Watter soort leiers kies ons?

Met Suid-Afrika wat in die komende jaar op pad is na verkiesings, behoort burgers 'n eenvoudige maar dringende vraag te vra: Watter soort leiers kies ons? Dit...
Lees verder
Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder

Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder

Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap word jaarliks op 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof...

Lees verder
Godsdienstige tradisies, regering en burgerlike samelewing kan sosiale geregtigheid help bevorder

Godsdienstige tradisies, regering en burgerlike samelewing kan sosiale geregtigheid help bevorder

​Die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media wys prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak...

Lees verder
Nuwe verslag bied insigte oor SA tieners se slimfoongewoontes

Nuwe verslag bied insigte oor SA tieners se slimfoongewoontes

Hedendaagse tieners is die eerste geslag wat met konstante aanlynverbinding grootword. Namate slimfone al hoe dieper ingeburger raak in hulle lewens, onstaan...

Lees verder
Gesoek: Afrikaaps se “vermiste” skeppende tekste LMEDA-genoot en Departement Engels dosent, dr Riaan Oppelt, is opsoek na bestaande skeppende tekste om 'n gratis elektroniese databasis van onderverteenwoordige Afrikatale te skep.

​Gesoek: bestaande skeppende tekste in Kaaps of Afrikaaps. Dit sluit gedigte, opnames van “spoken word poetry" en TikTok gedigte, kortverhale, boeke, radio- of...

Lees verder
Deur die lens van die student: Talking Transformative Assessment met Dr Taryn Bernard.

Deur die lens van die student: Talking Transformative Assessment met Dr Taryn Bernard.

​Die tweede been van seisoen twee van die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (DLTE) se Talking Transformative Assessment potgooi reeks, aangebied deur Dr...

Lees verder