Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Joyous-celebration
Image by: Stefan Els

Institusionele nuus

'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier

Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike...
Lees verder
Sosiale Impak-gemeenskapsoggend: Bemagtig Studente om die SDG’s deur gemeenskapskakeling te bevorder

Sosiale Impak-gemeenskapsoggend: Bemagtig Studente om die SDG’s deur gemeenskapskakeling te bevorder

Meer as 6 000 nuwe Matiestudente sal op 7 Februarie 2025 van 09:00 tot 12:00 deelneem aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Sosiale Impak-gemeenskapsoggend...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch digitaliseer studentelewe met nuwe koshuis-toep

Universiteit Stellenbosch digitaliseer studentelewe met nuwe koshuis-toep

​Die Universiteit Stellenbosch (US) is geen vreemdeling as dit by innovasie kom nie. Afrika se eerste elektriese minibus en 'n vervaardiger van ruimtekomponente...

Lees verder
Verwelkomingsgeleentheid vir klas van 2025 vol vreugde en verrassings

Verwelkomingsgeleentheid vir klas van 2025 vol vreugde en verrassings

"Een keer 'n Matie, altyd 'n Matie!" Dit was die strydkreet by vanjaar se amptelike verwelkomingseremonie toe duisende nuwelinge die eerste treë van hul...

Lees verder
Prof Jansen bring ommekeer by sukkelende skool

Prof Jansen bring ommekeer by sukkelende skool

Hoërskool Crestway in Retreat was aan die begin van 2024 om ál die verkeerde redes in die nuus. Met 'n power matriekslaagsyfer was dit die Wes-Kaapse skool wat...

Lees verder
Prof Baatjes se verjaarsdagviering word fondswerwingsveldtog vir beurse

Prof Baatjes se verjaarsdagviering word fondswerwingsveldtog vir beurse

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se Visedekaan: Leer en Onderrig, prof Karin Baatjes, toon haar toewyding tot onderwys nie net deur...

Lees verder
Bedryfsetiek en nakoming kry 'n hupstoot by US met twee nuwe aanstellings

Bedryfsetiek en nakoming kry 'n hupstoot by US met twee nuwe aanstellings

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n bedryfsetiekbeampte, Lindokuhle Sibiya, in die nuutgestigte Bedryfsetiekkantoor aangestel. 'n Nuwe...
Lees verder