Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Bonang Mohale during question time after delivering the 14th annual honorary Frederik Van Zyl Slabbert (FVZS) lecture on 18 March 2026.
Image by: Henk Oets

Gebeure

Mohale daag Suid-Afrikaners uit: Watter soort leiers kies ons?

Met Suid-Afrika wat in die komende jaar op pad is na verkiesings, behoort burgers 'n eenvoudige maar dringende vraag te vra: Watter soort leiers kies ons? Dit...
Lees verder
Blink toekoms wink vir talentvolle Dhania Schultz

Blink toekoms wink vir talentvolle Dhania Schultz

Daar is min studente wat hul tyd by die Universiteit Stellenbosch (US) in dieselfde gebou deurbring waar hul ouers die eerste keer ontmoet het. Dhania Schultz...

Lees verder
US-eredoktorsgraad vir musiek-ikoon Jonathan Butler

US-eredoktorsgraad vir musiek-ikoon Jonathan Butler

Die internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse komponis en liedjieskrywer, Jonathan Butler, is Maandag (24 Maart 2025) deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn...

Lees verder
Tweeling kan nou met ses US-grade tussen hulle spog

Toekennings en mylpale

Tweeling kan nou met ses US-grade tussen hulle spog

Indien die Van der Merwe-tweeling mededingend was, sou dit dalk saak gemaak het dat Dan haar meestersgraad drie maande voor Jess aan die Universiteit...

Lees verder
Tietie en Nanna se skepper kook in die joernalistiek

Tietie en Nanna se skepper kook in die joernalistiek

'n Baie spesiale jong man is Maandag by die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheid luidkeels deur twee "gesinne" toegejuig. Toe Ubaid Abrahams...

Lees verder
Nuwe direkteur vir Universiteit Stellenbosch Waterinstituut

Nuwe direkteur vir Universiteit Stellenbosch Waterinstituut

Prof. Wesaal Khan is met ingang Januarie 2025 as die nuwe direkteur van die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut aangestel (SUWI).

Prof. Khan is 'n...

Lees verder
Menseregtedag: Gesondheidsregte, LGBTIQ+-regte onder die soeklig

Menseregtedag: Gesondheidsregte, LGBTIQ+-regte onder die soeklig

Suid-Afrikaners het op Vrydag 21 Maart Menseregtedag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch die klem laat val op...

Lees verder