Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Joyous-celebration
Image by: Stefan Els

Institusionele nuus

'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier

Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike...
Lees verder
Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens

Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens

Suid-Afrikaners het op 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van morele...

Lees verder
Nuwe navorsingsleerstoel by US bevorder blou ekonomie

Nuwe navorsingsleerstoel by US bevorder blou ekonomie

Prof Annie Bekker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Meganiese en Megatronika Ingenieurswese beklee die DWTI/NNS-SAIMI SARChI...

Lees verder
Maties Sport Jaarverslag 2024: Vier impak, inspirasie vir die toekoms

Maties Sport Jaarverslag 2024: Vier impak, inspirasie vir die toekoms

Maties Sport deel met trots sy 2024-jaarverslag, wat 'n jaar van merkwaardige groei, veerkragtigheid, moeilike tye en prestasie oor alle sfere van...

Lees verder
Nuwe 'datawetenskap-hoofkwartier' is 'n ruimte vir samewerking en verkenning

Nuwe 'datawetenskap-hoofkwartier' is 'n ruimte vir samewerking en verkenning

​Meer as vyf jaar sedert die bekendstelling daarvan het die Universiteit Stellenbosch (US) se wêreldbekende Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke 'n nuwe...

Lees verder
Stellenbosch se Botaniese Tuin spog met unieke bewaringstrategie

Stellenbosch se Botaniese Tuin spog met unieke bewaringstrategie

Met herfs wat aangebreek het, sal die Haemanthus pumilio, 'n uiters bedreigde spesie en een van die "verfkwaslelies", eersdaags in die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Malaria kan moontlik beveg word deur parasiet se lewensaar af te sny

Malaria kan moontlik beveg word deur parasiet se lewensaar af te sny

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie het 597 000 mense wêreldwyd in 2023 aan malaria gesterf. Die meeste hiervan was in Afrika waar die dodelikste...

Lees verder