Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Houtwetenskapstudente ondersteun die STEM@Maties-program

Houtwetenskapstudente ondersteun die STEM@Maties-program

​​Die STEM@Maties-program is gemik op voorheen benadeelde hoërskole, om leerders vertroud te maak met eksperimentele tegnieke en moontlike projek idees. Sowat...

Lees verder
Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid: Ons benodig geregtigheid as deug

Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid: Ons benodig geregtigheid as deug

Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels* vir die media skryf dr Chris Jones (Sistematiese Teologie...

Lees verder
Kenners versoek regering om voorkeur aan SA se leeskrisis te gee

Kenners versoek regering om voorkeur aan SA se leeskrisis te gee

Die meeste Suid-Afrikaanse leerlinge in skole wat nie skoolgeld vra nie, voltooi gr. 1 sonder dat hulle die alfabet onder die knie het, terwyl 82% van gr. 4...

Lees verder
Interdissiplinêre 'Kennisvaardighede' sal eerstejaars help op pad na sukses

Interdissiplinêre 'Kennisvaardighede' sal eerstejaars help op pad na sukses

  • ​Woordverwerking, die identifisering van fopnuus, plagiaat, hoe om 'n verantwoordelike aanlyn burger te wees en digitale geletterdheid is van die noodsaaklike...
Lees verder
Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch

Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch

Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vergader van tyd tot tyd met persone in die diplomatieke korps. Sulke vergaderings is suiwer...

Lees verder
Ainsley Moos se lewe by aandoenlike gedenkdiens gevier

Ainsley Moos se lewe by aandoenlike gedenkdiens gevier

Honderde vriende, kollegas en familie het vanmiddag (Vrydag 17 Februarie 2023) hulde gebring aan Ainsley Moos, die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder