Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
US-chirurge soek strategieë om borssifting meer toeganklik te maak

US-chirurge soek strategieë om borssifting meer toeganklik te maak

Daar is tans geen nasionale borssiftingsprogram in Suid-Afrika nie. Terwyl baie vroue toegang het tot individuele borswaarneming (mammogram en ondersoek), het...

Lees verder
Auxin | Emeritus professor Chrissie Boughey | Kritikaliteit en sosiale geregtigheid

Auxin | Emeritus professor Chrissie Boughey | Kritikaliteit en sosiale geregtigheid

​Titel:  Kritikaliteit en sosiale geregtigheid

Aanbieder:  Emeritus professor Chrissie Boughey

Chrissie Boughey het jare lank op die terrein van onderrig en leer...

Lees verder
Hervorming van staatsverkryging in Suid-Afrika

Hervorming van staatsverkryging in Suid-Afrika

Die African Procurement Law Unit (APLU), wat by die Universiteit Stellenbosch (US) Regsfakulteit gehuisves word, het 'n nasionale gesprek oor hervorming van...

Lees verder
SciMathUS: Tweeling se dubbele sukses danksy tweede kans

SciMathUS: Tweeling se dubbele sukses danksy tweede kans

As die eerste tweeling wat die SciMathUS-program voltooi het, dien Rochelle en Jennelle Cloete as skitterende voorbeelde vir moedelose matriekleerlinge - dat...

Lees verder
Risiko’s en beperkings van ChatGPT en Bing Chat

Risiko’s en beperkings van ChatGPT en Bing Chat

​Met kletsbotte soos OpenAI se ChatGPT, Microsoft se Bing Chat en Google se Bard wat die wêreld aan die gons het, skryf dr Tanya de Villiers-Botha (Sentrum vir...

Lees verder