Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Pokkel. SU's mascot, welcomes new students to SU
Image by: Stefan Els

Kampuslewe

Gees loop hoog terwyl US voorberei om sy nuwe Maties te verwelkom

Duisende nuwelingstudente sal vanaf Maandag 26 Januarie op die Universiteit Stellenbosch (US) se kampusse aankom om deel te neem aan die amptelike...
Lees verder
Fakulteit Natuurwetenskappe loods netwerk vir wiskunde- en wetenskapsonderwysers

Fakulteit Natuurwetenskappe loods netwerk vir wiskunde- en wetenskapsonderwysers

​Die Fakulteit Natuurwetenskappe het op 25 Augustus 2022 'n Wiskunde- en Wetenskapsonderwysersnetwerk (MSTN) geloods om die gaping tussen sekondêre en tersiêre...

Lees verder
50 jong leiers besoek kampus

50 jong leiers besoek kampus

​Die jaarlikse Burger Jeugleierskonferensie, wat deur Die Burger en die Wes-Kaapse Onderwysdepartment aangebied word, het plaasgevind in Desember. Die program...

Lees verder
SU-UIC keur vrystelling van 2022 IEB-ISC uitslae goed: "Afrika se eerste internasionale skoolverlaters-kwalifikasie.

SU-UIC keur vrystelling van 2022 IEB-ISC uitslae goed: "Afrika se eerste internasionale skoolverlaters-kwalifikasie.

Die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasiekontrole (SU-UIC) het die vrystelling van Afrika se eerste skoolverlaterskwalifikasie...

Lees verder
Die pilare agter die skerms van die Departement Ekonomie

Die pilare agter die skerms van die Departement Ekonomie

​Hierdie artikel sal binnekort in Afrikaans gepubliseer word.

Lees verder