Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Die Eenheid vir Bio-etiek lewer navorsing met impak in mediese etiek

Die Eenheid vir Bio-etiek lewer navorsing met impak in mediese etiek

Die uitdagings in bio-etiek, die ervaring van ʼn ongeneeslike siekte, ondersteunde dood, orgaanhandel, voortplanting en aborsie is slegs enkele van die...

Lees verder
US vier 30 jaar van betekenisvolle internasionale betrekkings

US vier 30 jaar van betekenisvolle internasionale betrekkings

Robert Kotzé is ʼn man van vele talente, maar een ongewone vaardigheid het hom oor die afgelope drie dekades goed te pas gekom: die vermoë om feitlik oombliklik...

Lees verder
Die US en SNDT span saam om nuwe hibriede leerkursus aan te bied

Die US en SNDT span saam om nuwe hibriede leerkursus aan te bied

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shreemati Nathibai Damodar Thackersey (SNDT) vroue-universiteit in Mumbai het saamgewerk aan die ontwikkeling van 'n...

Lees verder
Maatskaplike geregtigheid is almal se geveg

Maatskaplike geregtigheid is almal se geveg

​​​“Ons moet veg vir die samelewing wat ons wil hê."

Dít was die woorde van voormalige Konstitusionele Hof-regter Albie Sachs by die vierde jaarlikse...

Lees verder
Universiteit bied sy eerste Seniorsverwelkoming aan

Universiteit bied sy eerste Seniorsverwelkoming aan

Wanneer ons van die Universiteit Stellenbosch (US) se Verwelkomingsprogram praat, dink ons gewoonlik aan eerstejaars wat vir die eerste keer aan die...

Lees verder
Helena Conradie tot Universiteit Stellenbosch Raad verkies

Helena Conradie tot Universiteit Stellenbosch Raad verkies

​Die US Raad dra 'n algemene oorsigverantwoordelikheid ten opsigte van akademiese en bedryfsaangeleentheid, asook oor institusionele beleid en strategie. 

Die...

Lees verder