Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Pokkel. SU's mascot, welcomes new students to SU
Image by: Stefan Els

Kampuslewe

Gees loop hoog terwyl US voorberei om sy nuwe Maties te verwelkom

Duisende nuwelingstudente sal vanaf Maandag 26 Januarie op die Universiteit Stellenbosch (US) se kampusse aankom om deel te neem aan die amptelike...
Lees verder
Wetgewende veranderinge kan skuldenaars teen gewetenlose krediteure beskerm

Wetgewende veranderinge kan skuldenaars teen gewetenlose krediteure beskerm

Wanneer jy in die huidige moeilike ekonomiese omstandighede sukkel om jou skuld te delg, is die laaste ding wat jy nodig het, gewetenlose krediteure wat jou...

Lees verder
Innemendheid is die sleutel tot prof Faadiel Essop se onderrig-sukses

Innemendheid is die sleutel tot prof Faadiel Essop se onderrig-sukses

“Die verstand is nie ʼn houer wat gevul moet word nie, maar ʼn vuur wat aangesteek moet word." Hierdie aanhaling van die Griekse filosoof, Plutarch, maak deel...

Lees verder
US-verwelkomings-tydperk begin vandeesweek

US-verwelkomings-tydperk begin vandeesweek

Die Universiteit Stellenbosch (US) se amptelike verwelkomingstydperk neem vandeesweek 'n aanvang. Die Universiteit het vanjaar sy net wyer gespan om...

Lees verder
Afrika Doktorale Akademie- (ADA-)somerskool

Afrika Doktorale Akademie- (ADA-)somerskool

​Vanjaar se Afrika Doktorale Akademie- (ADA-)somerskool het Maandag (23 Januarie 2023) amptelik begin. Die skool, wat in die Krotoagebou by die Universiteit...

Lees verder
Mayosi-Netcare studiebeurs bied ‘geleentheid van leeftyd’ vir farmakologie-kenner

Mayosi-Netcare studiebeurs bied ‘geleentheid van leeftyd’ vir farmakologie-kenner

​ʼn Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch en spesialis kliniese farmakoloog en konsultant by Tygerberg-hospitaal, dr Veshni Pillay-Fuentes Lorente, het...

Lees verder
SA regering vermy sy menseregte-verpligtinge teenoor vlugtelinge - GSA sprekers

SA regering vermy sy menseregte-verpligtinge teenoor vlugtelinge - GSA sprekers

​Jong akademici van regoor die wêreld aangemoedig om navorsing te doen en oplossings te vind vir dringende wêreldwye kwessies soos ongelykheid, armoede en die...

Lees verder