Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
US vereer vooraanstaande landbou-ekonoom met eregraad

US vereer vooraanstaande landbou-ekonoom met eregraad

​​​​​​​Die vooraanstaande landbou-ekonoom, dr Uma Lele, is met 'n eregraad deur die Universiteit Stellenbosch by sy Maart-gradeplegtigheid vereer. Sy het die...

Lees verder
Nuwe DSc-studie verken onontginde potensiaal van die menslike dermmikrobioom

Nuwe DSc-studie verken onontginde potensiaal van die menslike dermmikrobioom

Hoe meer ons te wete kom oor die menslike dermmikrobioom en die derm-brein-as, hoe meer vrae ontstaan oor die invloed wat triljoene mikroörganismes op die...

Lees verder
Doktorsgraad ondersoek voordele van gebruik van gewone taal

Doktorsgraad ondersoek voordele van gebruik van gewone taal

Wanneer jy gekonfronteer word met finansiële, mediese, regs- en openbare dokumente wat jou lewe raak, wil jy graag hê dit moet verstaanbaar en duidelik wees...

Lees verder
Derdetaalspreker se liefde vir Afrikaans lei tot meestersgraad in vertaling

Derdetaalspreker se liefde vir Afrikaans lei tot meestersgraad in vertaling

Afrikaans is nou wel Asambese Mkumatela se derde taal, maar dit het haar nie verhinder om 'n meestersgraad in vertaling in dié taal te voltooi nie.

Sy het haar...

Lees verder
Gehoorverlies stuit nie dié Matie se passie om ander te help

Gehoorverlies stuit nie dié Matie se passie om ander te help

'n Ernstige gehoorgestremdheid het Elana Solomon aangespoor om haar persoonlike ondervinding vir akademiese navorsing te gebruik waarby gestremde kinders en...

Lees verder
Meesterstudent oorkom tragedie om droom te verwesenlik

Meesterstudent oorkom tragedie om droom te verwesenlik

​Toe Chantal de Long van Delft in 2020 vir haar meestersgraad by die Universiteit Stellenbosch (US) geregistreer het, het sy uitgesien na die uitdaging en was...

Lees verder