Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Dr Tlaleng Mofokeng lewer 17de jaarlikse Menseregtelesing

Dr Tlaleng Mofokeng lewer 17de jaarlikse Menseregtelesing

​Die 17de Jaarlikse Menseregtelesing, aangebied deur die HF Oppenheimer Leerstoel in Menseregte, prof Sandra Liebenberg en die waarnemende dekaan van die...

Lees verder
Terugvoer - SAMRK-verslag oor taal

Terugvoer - SAMRK-verslag oor taal

By sy vergadering van Maandag 17 April 2023 het die Raad van die  Universiteit Stellenbosch (US) kennis geneem van en saamgestem dat daar aspekte in die...

Lees verder
A-gradering vir Universiteit Stellenbosch se bekroonde klimaat-veranderingskenner, Guy Midgley

A-gradering vir Universiteit Stellenbosch se bekroonde klimaat-veranderingskenner, Guy Midgley

Professor Guy Midgley, tussentydse direkteur van die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Klimaatstudie, het 'n A-gradering van die Nasionale...

Lees verder
Kritiese vrae oor onderwys in nuwe boek bespreek

Kritiese vrae oor onderwys in nuwe boek bespreek

Maskers en isolasie is al amper vergete in Suid-Afrikaanse skole, tog het die COVID-19-pandemie probleme in die onderwysstelsel na vore gebring wat nie vergeet

...
Lees verder
US student na Universiteit van Cambridge met Gates Cambridge Beurs

US student na Universiteit van Cambridge met Gates Cambridge Beurs

​Gregor Feierabend, 'n nagraadse student in wiskunde en rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n Gates Cambridge Beurs losgeslaan om sy...

Lees verder
Professor Jens Kossmann 1963 - 2023

Professor Jens Kossmann 1963 - 2023

​Dit is met groot hartseer dat ons die heengaan van prof. Jens Kossmann betreur. Hy was 'n vroeë pionier van die gebruik van molekulêre biologie om...

Lees verder