Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Switserse én US-studente baat by nuwe Kort program

Switserse én US-studente baat by nuwe Kort program

​As deel van die viering van 30 jaar van internasionalisering by die Universiteit Stellenbosch (US), het US Internasionaal 'n nuwe studente-kort program met...

Lees verder
‘n Wêreldklas biomediese navorsingsentrum in Afrika, vir Afrika

‘n Wêreldklas biomediese navorsingsentrum in Afrika, vir Afrika

Die Suid-Afrikaanse Adjunkminister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, Buti Manamela, het die Universiteit Stellenbosch (US) geluk gewens met sy...

Lees verder
Toekomstige professor: Van ʼn stom seun tot ʼn taalmeester

Toekomstige professor: Van ʼn stom seun tot ʼn taalmeester

​Tot hy ses jaar oud was, het Gibson Ncube nie ʼn woord gesê nie. Vandag praat dié seun wat aan stomheid gely het, vier Afrika- en drie internasionale tale. 

Dr...

Lees verder
Prof Jonathan Jansen ontvang hoogaangeskrewe internasionale erkenning

Prof Jonathan Jansen ontvang hoogaangeskrewe internasionale erkenning

​Professor Jonathan Jansen, uitgelese professor in Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) en voorsitter van die Wetenskapakademie van Suid-Afrika...

Lees verder
AfCTA nie ʼn kitsoplossing om SA se landbou-uitvoere in Afrika te verhoog nie

AfCTA nie ʼn kitsoplossing om SA se landbou-uitvoere in Afrika te verhoog nie

Hou die Afrika-vryehandelsooreenkoms (AfCTA) 'n geleentheid vir Suid-Afrika (SA) in om sy landbou-uitvoere verder op die vasteland uit te brei, of is dit maar...

Lees verder
Afrika-pikkewyne: klimaatsvlugtelinge uit ’n verre verlede?

Afrika-pikkewyne: klimaatsvlugtelinge uit ’n verre verlede?

'n Nuwe studie oor die paleohistoriese geografiese verspreiding van die bedreigde Afrika-pikkewyn sedert die laaste Ystydperk, skets 'n donker prentjie van 'n...

Lees verder