Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Genomiese waarneming onder die soeklig by BMNI-symposium

Genomiese waarneming onder die soeklig by BMNI-symposium

Die nuwe, hipermoderne Instituut vir Biomediese Navorsing (BMNI) is onlangs by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidwetenskappe bekendgestel. Tydens ʼn...

Lees verder
Vryheidsdag: Baie Suid-Afrikaners steeds nie vry nie

Vryheidsdag: Baie Suid-Afrikaners steeds nie vry nie

Vryheidsdag is op 27 April gevier. In meningsartikels* vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch geskryf dat baie Suid-Afrikaners toenemend...

Lees verder
Prof Liezel Frick: Hoe om kreatiwiteit deur doktorale onderrig te help ontsluit

Prof Liezel Frick: Hoe om kreatiwiteit deur doktorale onderrig te help ontsluit

Prof Liezel Frick, Vise-dekaan: Navorsing en Nagraadse Studies in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs haar intreerede...

Lees verder
Vennootskappe help universiteite om ontwrigters in hoër onderwys te hanteer – Prof Hester Klopper

Vennootskappe help universiteite om ontwrigters in hoër onderwys te hanteer – Prof Hester Klopper

Globale verskuiwings in die demografie van bevolkings en versnelde digitalisering is van die grootste ontwrigters wat die hoëronderwyslandskap vinnig laat...

Lees verder
Ontmoet die nuwe voorsitter van die US Raad: Dr Nicky Newton-King

Ontmoet die nuwe voorsitter van die US Raad: Dr Nicky Newton-King

Dr Nicky Newton-King* is op 17 April 2023 as die 14de voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch verkies – die eerste vrou om hierdie amp in die...

Lees verder